Almal is baie welkom om saam met ons in ons aktiwiteite deel te neem wat in ons gemeente plaasvind! Ons eie gemeente blad die SIONSHOOGTE is propvol artikels, en interessante inligting, die meerderheid artikels en Inligting is op die webwerf!
LERAAR
Ds Koos Nel
Tel: 012-5611119
Sel: 0825720032
e-pos: jacobus.nel@telkomsa.net
KERKKANTOOR
Skriba: Serena Fouché
Tel: 012-5611433
Sel: 08357017411
e-pos: nghaak@telkomsa.net
Algemene Inligting 2009
EREDIENSTE
- Oggenddiens : 09:00
- Aandiens : 19:00 Skoolvakansies en langnaweke: Geen aandienste
BYBELSTUDIE
- Woensdae 09:00 en 19:00
KATEGESESKOOL
- Na Oggendiens Skoolvakansies en langnaweke: Geen Kategese.
DOOP
- Eerste Sondag van elke maand. Skakel leraar vir onderhoud.
STUDENTE BYBELSTUDIE
- Maandagaande om 20:00 te Huis Onderstepoort.
LW : Inligting op hierdie program kan by wyse van kerkraadsbesluit en kanselaankondiging gewysig word.